Laden Evenementen

« Alle Evenementen

Zuid-Afrikaans: dochtertaal van het Nederlands

oktober 21-19:30 22:00

€10

Geschiedenis van de dichtkunst in Zuid-Afrika

Tijdens deze bijzondere lezing laat Solet Scheeres u kennismaken met de ontwikkeling van het Afrikaans en de Zuid-Afrikaanse geschiedenis. Zij doet dat aan de hand van de poëzie (die digkuns) in de heldere en kleurrijke Zuid-Afrikaanse taal.

Die gedigte wat ek gekies het om oor (over) te praat

In 1999 publiseer Gerrit Komrij die bundel ‘De Afrikaanse poëzie in 1000 en enige gedichten’. Dit was die eerste keer dat iemand met ’n totaal ander blik na die geskiedenis van digkuns in Suid-Afrika gekyk het. Komrij het behoorlik die stof laat opwaai in Suid-Afrika, en, buiten lof, was daar ook veel kritiek uit veral die Afrikaans nasionalistiese geledere. Wat Komrij se bundel so besonder maak, is dat hy vir die eerste keer gedigte uit die eerste 100 jaar van die Nederlandse besetting in die Kaap ingesluit het. Tot toe was dié gedigte vir (bij) die meeste Suid-Arikaners onbekend, want dit was al die eeue verstop in dagboeke en argiewe (archieven).

Dit is in dié bundel waar ek die meeste gedigte tot en met die Tweede taalbeweging (1906) gekry het. My keuse het hoofsaaklik geval op baie (veel) bekende gedigte oor die ontwikkeling van Afrikaans en Suid-Afrika se geskiedenis. Daar is natuurlik honderde ander gedigte in die bundel oor die lewe (leven) self, maar dit moet maar oorstaan tot ’n volgende keer.

In die DBNL (Digitale Bibliotheek voor Nederlandse Letteren) bestaan daar ook ’n uitgebreide versameling geskrifte oor die Afrikaanse digkuns. Ek het ook daar gaan loer.

Dit is ondenkbaar om oor Afrikaanse gedigte te gesels (spreken) en nie Ingrid Jonker en Breyten Breytenbach in te sluit nie. Jonker het veral sterstatus in Nederland gekry na  Paula van der Oest se film ‘Black Butterflies’ en Breytenbach is al sedert die Anti-Apartheidsdae en sy gevangenisskap bekend in Nederland. In Hengelo is daar ’n wandelroete met sy gedigte en in Culemborg is sy bekende gedig ‘Allerliefste’ teen (op) ’n muur geverf. Meer onlangs maak die digteres Antjie Krog ook gereeld (geregeld) haar buiging in Nederland en daarom het ek haar ook ingesluit. Omgekeerd het die liedjieskrywer, Stef Bos, vele Suid-Afrikaners weer ’n waardering vir Nederlands gegee en daarom is een van sy liedjies ook ingesluit.

Solet Scheeres

Solet Scheeres werd geboren in het dorpje Nijlstroom in Zuid-Afrika op 26 april 1964. De Nijl stroomt daar weliswaar niet, maar de boeren die daarheen trokken en het dorpje stichtten, verkeerden in de veronderstelling dat dit wel het geval was. Haar schoolopleiding vond plaats in Alma, later op een kostschool in Pretoria. In Potchefstroom studeerde Solet journalistiek aan een Christelijke universiteit. Daarna werkte ze jaren als programmamaker en journalist bij de Zuid-Afrikaanse TV-zender SABC (South African Broadcast). In 2004 besloten Solet en haar man het avontuur te zoeken en voor enige tijd naar Nederland te gaan. Via via kwam zij als invaldocente Engels terecht op het d’Oultremontcollege, waar zij nu al enkele jaren werkzaam is. Daarnaast schrijft ze nog steeds Afrikaanse jeugdboeken. Zie daarvoor https://voertaal.nu/author/solet-scheeres/ en https://www.amazon.com/Books-Solet-Scheeres/s?rh=n%3A283155%2Cp_27%3ASolet+Scheeres

Gegevens

Datum:
oktober 21
Tijd:
19:30 22:00
Kosten:
€10
Evenement Categorieën:
,

Organisator

Spreker: Solet Scheeres